Bette Midler

Bette Midler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Desember 1945 (1945-12-01)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, komediant, rolprentvervaardiger, sangeres
Aktiewe jare 1965-nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bette Midler (gebore 1 Desember 1945) is 'n Amerikaanse aktrise, komediant, rolprentvervaardiger, en sangeres van Joodse afkoms. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Rose (1979), Beaches (1988), Hocus Pocus (1993), en The First Wives Club (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy